Advanced Search

Author Topic: Photo Borders Yes or NO?  (Read 2332 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

June 10, 2012, 10:31:05 PM
Read 2332 times

Offline Nerine

  • Curious
  • *
  • *

  • 8
    Posts

  • Gender: Female

Photo Borders Yes or NO?
« on: June 10, 2012, 10:31:05 PM »

June 10, 2012, 10:58:50 PM
Reply #1

Offline Colyn Serfontein

  • Administrator
  • *
  • ****
  • *
  • *

  • 879
    Posts

  • Gender: Male

  • Skiet tot jou vinger bloei.


  • Camera: Canon

  • Club: Imagelink

  • PSSA: 2284
Re: Photo Borders Yes or NO?
« Reply #1 on: June 10, 2012, 10:58:50 PM »
Wel soos ek op FB genoem het ... borders kan baie maklik meer negatief as positief op a shot inwerk.

As a reel is 1 tot 2 pixels gewoonlik genoeg.

DIs maar my opinie.

Quote from: Colyn on FB
Nerine gewoonlik breek frames meer af as wat dit bysit ... ek verstaan dat jy die framing doen om jou naam in the kry ... almal wat met fotos te doen het op die web verstaan dat fotograwe hulle werk wil beskerm so, benamings word nogal goed verdra. Sit liewer jou naam in die in die foto en as dit moet net so 1 of 2 pixel border. Die groot frames verniel baie fotos.

En dis was Bradley gesę het ...

Quote from: Bradley on FB
I agree wth ou-toppie Colyn Serfontein . This is a magic shot, with strong impact provided by the placement and composition of the essential elements. The depth-of-field employed here is also spot-on. I just wish the frame wasnt fighting to be the star of the show.

Ek hou baie van die een ...


Die border fight nie met die foto vir aandag nie.



« Last Edit: June 10, 2012, 11:25:09 PM by Colyn Serfontein »
Capture it when you see it ... it is a mere moment in time and will never come by again.
LPSSA

2284

June 11, 2012, 05:41:06 PM
Reply #2

Offline Andrč Serfontein

  • ImageLink Committee
  • *
  • *****
  • *

  • 18
    Posts

  • Gender: Male


  • Camera: Canon 7DII

  • Club: Imagelink

  • PSSA: 1332
Re: Photo Borders Yes or NO?
« Reply #2 on: June 11, 2012, 05:41:06 PM »
Ek het eers altyd baie wild met my borders gewees maar dit het soveel kommentaar gelewer dat ek nou maar baie konsewatief is en dit werk. Partykeer kan die border die images oorheers ek sit nou net 'n 2pixel border om.
APSSA

1332

June 17, 2012, 09:47:23 PM
Reply #3

Offline Nerine

  • Curious
  • *
  • *

  • 8
    Posts

  • Gender: Female

Re: Photo Borders Yes or NO?
« Reply #3 on: June 17, 2012, 09:47:23 PM »
Baie dankie julle......ek sal een of ander tyd n watermerk maak.... :)