ImageLink - where photographers meet ...

ImageLink Open Discussions => Technical Discussions => Topic started by: Pierre Joubert on November 02, 2011, 06:21:29 PM

Title: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Pierre Joubert on November 02, 2011, 06:21:29 PM
Roeloff en Maria verkoop hulle Canon 600mm F4 lens (R45,000.00) asook 'n Studio ball head (R1000.00)

Skakel Roeloff gerus by Nul Agt Twee 452 1209 indien jy belangstel.

Title: Re: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Roelien on November 17, 2011, 02:44:57 PM
Hi Roeloff en Maria, is julle lens nog te koop? Kan ek maar julle inligting vir iemand buite die klub gee en wie belangstel in so 'n lens, om julle te skakel?
Groete, roelien
Title: Re: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Colyn Serfontein on November 17, 2011, 02:58:11 PM
Roelien sover ek weet is die lens nog te koop ... ons het dit gisteraand o die klubvergadering weereens genoem dat die lens beskikbaar is.
Title: Re: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Roelien on November 18, 2011, 09:05:19 AM
Baie dankie dat jy laat weet het Colyn. Ekself kan dit nie bekostig nie, maar ek gaan die inligting deurgee aan Jos Louw van George, wat belangstel. Lekker dag vir julle daar bo, hier het ons nog winter. roelien
Title: Re: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Deon Venter on March 11, 2012, 10:57:30 PM
Het hierdie IS ?
Title: Re: Canon 600 F4 lens te koop
Post by: Colyn Serfontein on March 12, 2012, 12:37:38 AM
Sover ek weet is dit die een sonder IS.